Media
Vrouekeur 10 Augustus 2012

Vrouekeur 29 Junie 2012

Huisgenoot 12 Januarie 2012

(Kliek hier om berig in PDF te lees)
Vrouekeur 6 Januarie 2012

(Kliek hier om berig in PDF te lees)
Die Burger 12 Maart 1999
Een van die aangenaamste verrassings in 'n lang tyd is Al & Pêlle se eerste
CD, My hond Fanie. Jy wonder onmiddellik of hulle voorheen by ander groepe
betrokke was want die musiek en lirieke is goed vir 'n eerste poging.
Die CD spog met een van die oorspronklikste omslae in 'n lang tyd, en lekker
liedjies.
(Kliek hier om berig in PDF te lees)
SA Rock Digest
Hell's Angel - Al' astair
David Kramer meets Anton Goosen...s'true, but what makes this a stand out track is
the guitar work of Mister Volume himself, Willem Moller. Also the line: "My snor is
gedrop soos 'n Mosselbaai rob" - sorry no proper translation into English, but I found
this very funny.
(Kliek hier om berig in PDF te lees)
Rapport Tydskrif 08 03 2001- JP Nel
Al' & Sy Pêlle mal oor rock-en-tjank
Ietwat eksentriek, dié klonge. So met halsbande om hul nekke om hulle teen
`onreinheid' te beskerm. Maar wat, die lewe is 'n lied. Hulle is nou by die KKNK te
sien met hul kabaretstuk Neuk
(Kliek hier om berig in PDF te lees)
Die Burger, 11 02 2005
Twee Wêrelde, Een Stem . . . Loit Sôls en Al’astair span kragte saam by vanjaar se
Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn. Die een is 'n goema- musician ,
die ander 'n Karoo- rocker. Die een is 'n Cape Flatsboytjie en die ander 'n Worcester-
klông. Maar wat het hulle in common? Albei praat dieselfde taal…
(Kliek hier om berig in PDF te lees)
Die Burger, 6 April 2006; KKNK 2006
FANIE is nie meer nie en Al se pêlle is ook nie meer saam met hom nie. Dit het hom
egter nie in sak en as laat sit nie. Al’astair het ’n nuwe vertoning op die KKNK,
en ’n boek wat hy geskryf het, het reeds die aandag van Oprah getrek.. Met sy tipiese
aweregse humor vertel hy dat hy tans ’n “idle pop” is……
(Kliek hier om berig in PDF te lees)
Die Burger, 01 09 2009
Al’astair oortref ‘My hond Fanie’ op sy nuutste. Sowat agt jaar gelede het Al’ en
sy pelle die onhebbelikheid aangevang om met honde-nekbande op die verhoog te
verskyn. Boonop was die eerste album uit Al’ se pen ’n ongewone huldeblyk aan
syhond, Fanie. Destyds het My hond Fanie nie werklik hond haaraf gemaak nie ten
spyte daarvan dat resensente dit aangeprys het. Was die album en sy skepper sy tyd
vooruit, of was dit net ’n bliksemstraal wat voortydig in die land van miskende talent
geslaan het?
(Kliek hier om berig in PDF te lees)